Boesmans Blog

Rommel rommel en nogmaals rommel!

May 15, 2008 · Leave a Comment

Die rommel ophoping by die Boesmans ingang is vir my eenvouding onaanvaarbaar. Dit is die eerste indruk wat toeriste van Boesmans kry en dit lyk rêrig vieslik. Ek sal 2 keer dink om by ‘n plek te gaan bly waar ek rommel verstrooid sien selfs voor ek heeltemal by die dorp in is.

Die feit dat Benson, die resident boemelaar, die plek opmors help ook nie. Ek wil hê Ndlambe moet ‘n plan maak. Want dit is rêrig nie goed genoeg nie.

Categories: Ndlambe

0 responses so far ↓

  • There are no comments yet...Kick things off by filling out the form below.

Leave a Comment